top of page
Om 'n nuwe ouer te wees, kan oorweldigend wees. Ons verstaan dit te goed. Gooi nou moderne lapdoeke by daardie mengsel en jou arme brein gaan ankers gooi.
Om dit vir jou makliker te maak, het ons hierdie inleiding saamgestel. Kliek net op die inkeep “I’m New” vir die beskikbare opsies om mee te begin. Kyk die video hier onder om meer te leer van moderne lapdoeke.
​
Hoekom moet ek lapdoeke gebruik?
Dagsorg, Dagmoeders en Créches
Hoe om die doek reg aan te pas
bottom of page